SA Vlaamperdtelersgenootskap | SA Vlaamperd Breeders Society
Vlaamperdtelersgenootskap

Vlaamperdtelersgenootskap

Die Vlaamperd of Vlaamse perd het nou wel nie sy oorsprong in Vlaandere soos dit wil voorkom nie maar wel net hier in Suid Afrika. Tydens die 19de eeu het die kenmerkende tipe perd totstand gekom in die voormalige Kaap Provinsie, toe die “Hantam Perd” genoem. Hierdie tipe perd is deur die gebruik van goeie gehalte Arabiese en van Volbloed Hingste ingevoer en ontwikkel deur Lord Charles Somerset in 1820. Lees meer...

 

Facebook

Beoordeelaarskursus

Beoordeelaarskursus

Die SA Vlaamperd beoordelaarskursus was 'n groot sukses.

Lede en Telers

Lede en Telers

Die Suid Afrikaanse Vlaamperdtelersgenootskap raads lede vir die 2021 - 2022 termyn is:

President

Martin Eksteen

President - Martin Eksteen

 

Vise-President

 

Herman Burger

Sien volledige ledelys hier

© Suid Afrikaanse Vlaamperdtelersgenootskap. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Suid Afrikaanse Vlaamperdtelersgenootskap.