Die Vlaamperd of Vlaamse perd het nou wel nie sy oorsprong in Vlaandere soos dit wil voorkom nie maar wel net hier in Suid Afrika. Tydens die 19de eeu het die kenmerkende tipe perd totstand gekom in die voormalige Kaap Provinsie, toe die “Hantam Perd” genoem. Hierdie tipe perd is deur die gebruik van goeie gehalte Arabiese en van Volbloed Hingste ingevoer en ontwikkel deur Lord Charles Somerset in 1820. Lees meer...
Die SA Vlaamperd beoordelaarskursus was 'n groot sukses.
Die Suid Afrikaanse Vlaamperdtelersgenootskap raads lede vir die 2021 - 2022 termyn is:
Martin Eksteen
Herman Burger